Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Klein-Karoo

4.6 / 5  
volgens 7006 resensies
Lees regte resensies van Klein-Karoo van 7006 geverifieerde gaste.
Indien jy Klein-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Klein-Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Klein-Karoo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Klein Karoo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Klein-Karoo Akkommodasie

333 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R455
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn, Klein-Karoo

Karoo Retreat is in Oudtshoorn geleë. Oudtshoorn is sentraal en 'n goeie basis vir gaste wat die doendinge en die besienswaardighede in die omgewing wil verken. Dié huislike rusplek is perfek vir gaste wat graag d...

30% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR995
R697
per nag (plek vir 2)
Lodge in Oudtshoorn, Klein-Karoo

De Oude Meul Country Lodge lê knus teen die hange van die majestueuse Swartberge in die pragtige Schoemanspoort tussen Oudtshoorn en die wêreldbekende Kango-grotte op die R328. Dis 'n onvergeetlike ervaring om op ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R595
per nag, vir 2 mense
B&B in Barrydale, Klein-Karoo

The Blue Cow Barn is op die pragtige Altonaplaas geleë en sigbaar van die pad af soos jy Barrydale binnery op Roete 62. Ons bied eksklusiewe boetiek-plaasverblyf, volg net die padtekens en besoek The Blue Cow by di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 700
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Klein-Karoo

The Kliphuis is in die Moose Valley Natuurreservaat sowat 12 km buite Vanwyksdorp geleë. Die Klipkothuis beskik oor 4 slaapkamers met 2 badkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Daar is ook 2 matrasse. Die eerste en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Calitzdorp, Klein-Karoo

Klokkies B&B is net 3 km buite Calitzdorp geleë en beskik oor pragtige kamers vir 'n rustige kuier. Gaste kan Kamer 1 of Kamer 2 bespreek. Die kamers het elkeen 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n s...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Rust, Klein-Karoo

Olivier's Rust is in De Rust, 'n klein, stil en rustige landelike dorpie op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Verblyf word in 8 gemaklike en volledig toegeruste selfsorg-chalets gebied wat daagliks skoongemaak word. D...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calitzdorp, Klein-Karoo

De Wawielhuis Calitzdorp is in die pragtige en bekoorlike dorpie Calitzdorp op Roete 62 in die hartjie van die Klein-Karoo geleë. De Wawielhuis is in die vroeë 1900's gebou en hierdie Victoriaanse huis spog met Or...

33% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR500
R333
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Rust, Klein-Karoo

The Travelling Tortoise Retreat is 'n eko-toevlug net 6 km vanaf De Rust, 'n pragtige dorpie in die Wes-Kaap. Die oord is in die natuurlike veld van die Klein Karoo geleë en spog met die mooiste uitsig vanaf die de...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 050
R893
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein-Karoo

Oaksrest Vineyards is 'n produserende wyn- en tafeldruif-gasteplaas in die Klein-Karoo. Die verblyf dien as 'n uitstekende venue vir verskeie funksies soos troues, verjaarsdae, reünies, seminare en jaareindfunksie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R460
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Barrydale, Klein-Karoo

Treasure Chest is in Barrydale op die R62 geleë en bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind of baba. Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en ‘n badkamer met ‘n bad, stort, toilet en wasba...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Klein Karoo akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]