+139
Selfsorg in Dinokeng

Adama Artistic Chalets & Teepees

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kingfisher / Visvanger
Selfsorg
Plover / Kiewiet
Selfsorg
Bushbaby / Nagapie
Selfsorg
Hoopoo / Hoepoe
Selfsorg
Teepee Blou Valk
Selfsorg
Teepee Naguiltjie
Selfsorg
Woodpecker/ Houtkapper
Selfsorg
Ostrich
Selfsorg
Huisreëls

Adama Chalets is nou volledig omhein binne die Dinokeng-wildreservaat, wat beteken dat gaste veilig en gemaklik enige plek op die Adama-eiendom kan stap of fietsry.

Groepbesprekings van meer as 2 eenhede of meer as 8 persone (insluitend kinders) is welkom, mits die versoek vooraf gemaak word.

Die laaste 2 km na Adama is 'n nasionale grondpad – ry asseblief versigtig; dit is egter geskik vir alle voertuie.

Dagbesoekers word toegelaat tussen 06:00 en 18:00.

Bewaringsfooi: volwassenes: R75 en kinders (2–12): R50
Internasionale besoekers: volwassenes R150 en kinders R100
Selfbestuurpermit: R250 (Pensioenarisse Ma–Do: R125)

Oornagbesoekers
Bewaringsfooi per nag: volwassenes R75 en kinders (2–12): R50
Beperk tot R300 per persoon per verblyf (maksimum 7 nagte)
Internasionale besoekers: volwassenes R150 en kinders: R100
Selfbestuurpermit per verblyf: R250 (Pensioenarisse Ma–Do: R150)

Koop asseblief permitte en kaarte aanlyn via die Dinokeng Wildreservaat-webwerf.

Gaste en hul dagbesoekers word versoek om die eiendom, meubels en geriewe met sorg te behandel. Enige skade of besoedeling sal aan die primêre besprekingsgas gefaktureer word.

Die primêre besprekingsgas bly aanspreeklik selfs al word skade nie aangemeld nie. Deur betaling te maak of 'n deposito te betaal, aanvaar die gas hierdie bepalings en alle Adama-beleide.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Tarentaal Street, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjOTAwYzk4LWQ2NmYtNGNjNy1iNmI2LTJlZmQyMTdjMzA5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 239 5 1 5 18 Tarentaal Street Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.355571800039 28.387600598548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang