Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adama Artistic Chalets & Teepees

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Kingfisher / Visvanger
Selfsorg
Plover / Kiewiet
Selfsorg
Bushbaby / Nagapie
Selfsorg
Hoopoo / Hoepoe
Selfsorg
Teepee Blou Valk
Selfsorg
Teepee Naguiltjie
Selfsorg
Woodpecker/ Houtkapper
Selfsorg
Ostrich
Selfsorg
Huisreëls

Daar is 'n bewaringsfooi van R80 per volwassene, R50 per kind en R50 per voertuig, wat by verskillende betaalpunte in die reservaat betaal kan word. Let asb. daarop dat die chalets in die reservaat nie omhein is nie. Gaste moet dus asb. van hul omgewing bewus wees en nie in die bosse wandel nie.

Selfry-permitte kan by die ingangshekke, of by die ingang van die roete self gekoop word teen R250 per voertuig vir 'n 1 dag-permit en R380 per voertuig vir 'n 2 dag-permit, en R450 vir 'n 7 dag-permit.

Geen groep besprekings van meer as 8 mense, kinders insluitend, kan aanvaar word nie - daar is geen gemeenskaplike areas vir groepe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 18, Dinokeng Wildreservaat, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjOTAwYzk4LWQ2NmYtNGNjNy1iNmI2LTJlZmQyMTdjMzA5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 162 5 1 5 18 Tarentaal Street Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.357166666667 28.387305555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem