+44

Bush Manor by My Adventure House

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Nov 2025 tot 17 Des 2025.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4045 Kiewiet Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R2 100 R1 785 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Adventure Bush Manor bied selfsorgverblyf in Marloth Park, slegs 300 m vanaf die Krokodilrivier en die Krugerwildtuin-grens. Hierdie bosveld-toevlugsoord bied slaapplek vir 7 gaste in 3 slaapkamers met lugversorging: 2 met koningingrootte-beddens en 1 met 2 enkelbeddens, elk met 'n en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi, wat oopmaak na 'n oordekte patio met 'n eetkamertafel en ingeboude braai.

Gaste kan die swembad en die omliggende bosveld geniet, wat dikwels deur plaaslike wildlewe besoek word. Die eiendom is gereed vir beurtkrag, met 'n volledige omsetterstelsel en 'n JoJo-tenk.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

MyAdventure Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 4045 Kiewiet Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Bush Manor by My Adventure House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 785
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 785
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 785
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4045 Kiewiet Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffac4733eb721b7508669bc8864231f90ec0a574cbd1a705979a4b89e0213f476d303b95759f7760d8ff9e7114abeeee80a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 785 per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 4045 Kiewiet Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -25.348270590446 31.804644839287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang