10 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 714 Hornbill Street, Marloth Park, 0174, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Adventure Bush Villa bied selfsorgverblyf en is geleë in Marloth Park, 'n wildreservaat wat aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë is. Die dorp spog met vier van die Groot 5 en vrylopende wildlewe.
Tydens beurtkrag is die stoof, warm water, TV, verskeie ligbronne, internet en die sekuriteitstelsel ten volle operasioneel.
Hierdie dubbelverdiepinghuis kan tot 8 gaste akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamers is toegerus met 'n stort of bad. Die volledig toegeruste kombuis bevat 'n groot yskas, 'n vrieskas, 'n oond, sowel as 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër vir gerief.
Die oopplan-leefarea het 'n groot eetkamertafel met sitplek, 'n TV vir mediavermaak, insluitend Netflix en Disney+, en knus leunstoele om op te ontspan. Die leefarea lei na die patio, wat spog met 'n ingeboude braai, 'n plonspoel en 'n sondek.
Daarbenewens bied die eiendom gratis WiFi, lugversorging en veilige parkeerplek vir voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
MyAdventure Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 31
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 714 Hornbill Street, Marloth Park, 0174, Mpumalanga
- Gaste dink Bush Villa by My Adventure House het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
714 Hornbill Street, Marloth Park, 0174, Mpumalanga
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang