Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps at de Pakhuys

Tentekamp
Houtvuurwarmbad-tent
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke tent het 'n houtvuurwarmbad of plonspoel, 'n groot oopplan-sitarea met 'n gemaklike bank, eetarea met 'n houttafel en sitplek vir 5 gaste, 'n toegeruste kombuis, 2 slaapkamers wat slaapplek aan 5 gaste bied, en 'n badkamer met 'n warmwaterstort, spoeltoilet en wasbak. Die slaapkamers het elk 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n privaat ingang. Een van die slaapkamers het ook 'n enkelstapelbed. Die tente het lugversorging en 'n binnebraai. Die groot houtdek het gemaklike stoele en gaste kan hier braai.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- 'n Kansellasiefooi van 100% word gehef indien gaste vroeër vertrek nadat hulle ingeklok het.
- Mandjies met bestanddele vir 'n selfsorgontbyt of -braai is by die eiendom te koop.
- Vuurmaakhout, versnapperinge, koeldranke, vuuraanstekers en vuurhoutjies is ook te koop.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R364, Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa99c7337b4e620f63b6cf5216e2cb3c8e1b0b9553b8af0f65b044db8566ee84cfbfd948d2c50f21f9be042df65f8cd1cc18e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Off R364 Vleiplaas 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.116411212074 19.067733733536
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem