+49
Tentekamp in Sederberg

AfriCamps at de Pakhuys

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Chantell F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Die plek bied asemrowende views en ’n ontspanne atmosfeer met regtig lekker vibe. Ons het onlangs AfriCamps De Packhuys besoek en dit was absoluut ongelooflik. Die asemrowende uitsig en natuurskoonheid het my van die eerste oomblik af sprakeloos gelaat—dit voel amper onwerklik hoe mooi die omgewing is. Of jy vroegoggend daar sit met ’n koppie koffie, of teen sonsondergang ontspan, die uitsigte bly net indrukwekkend. Met vriendelike mense, goeie energie en ’n ontspanne gevoel wat jou dadelik tuis laat voel. Dit is die perfekte plek om te ontspan, herinneringe te skep en sommer net die lewe te geniet. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na ’n kombinasie van pragtige natuurskoon en ’n warm, uitnodigende atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Heerlike wegbreek. Pragtige natuurskoon. Ons naweek by Africamps was absoluut fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Dis fantastiese nuus! Ons is bly julle het dit geniet.

Eugenie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Wonderful stay! Wonderful stay, beautiful surroundings and great bedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Good day, thank you for your wonderful review!

Ettienne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Kan vir seker aanbeveel. Alhoewel ons nie lekker weer gehad het nie, het die kaggel, warm elektriese komberse en heerlike warm water ons heerlik tuis laat voel. Ons was 6 gesinslede en die twee tente was ruim en alles gemaklik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Thank you so much for your lovely review. We’re delighted to hear that, even with the weather, you felt warm and comfortable with the fireplace, electric blankets, and hot water. It’s wonderful to know the tents were spacious and well-equipped for your family. We truly appreciate your recommendation and hope to welcome you back again soon.

Tania S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2026

Ou jaar / Nuwe jaar kuier. Baie lekker gebly in tent nr 3, veral omdat die warm poel op die dek was by die braai, en nie langsaan die tent nie. Daar is baie lekker dinge om te doen. Al wat vir ons 'n probleem was, is dat wanneer die wind waai, kan jy nie braai nie of jy eet vleis vol as. Persoonlik dink ons die braai plekke is verkeerd uitgelê / geplaas vir die wind wat daar waai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Dankie dat julle die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Ons is baie bly om te hoor julle het die verblyf geniet! Dankie ook vir die eerlike terugvoer oor die wind en die braai-area. Dis waardevolle insig, en ons verstaan heeltemal hoe frustrerend dit kan wees wanneer die wind nie saamspeel met jou vuur braai planne nie. Ons neem hou die kommentaar beslis in gedagte. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom!

Richard K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2025

Quiet setting. Clean tents. Helpful staff. Good facilities. Relaxing stay. AfriCamps at De Pakhuys offers a clean and comfortable stay. The tents feel spacious and well kept. The setting gives you quiet surroundings and clear views. The staff respond quickly and remain helpful. The braai area, hot tub and deck add value to your stay. You get strong water pressure and reliable warm water. The location puts you close to hiking spots and rock formations. You get strong privacy and easy parking. I recommend this place for a short break or a long weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Thank you for the wonderful review! We’re glad you enjoyed your stay. We appreciate the recommendation and hope to welcome you back soon!

Simone C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Rustig! Ons het die naweek weg baie geniet! Ons gaan vir seker terug in die koeler maande!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Good day, Simone. Thank you for your wonderful feedback. We look forward to welcoming you back for another glamping adventure!

Rentia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Baie lekker en mooi natuur. Alles was lekker behalwe die braai pak en ontbyt pakkies was baie duur vir wat jy gekry het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Baie dankie vir julle eerlike terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly om te hoor julle het die natuurskoon en akkommodasie geniet! Ons neem kennis van julle ervaring met die braai- en ontbytpakke. Ter konteks: die braaipak (R275 pp) sluit vars, voorafgepakte bestanddele in vir ekstra gerief, insluitend 400g braaivleis, knoffelbrood, ’n groenslaai, ’n bygereg en marshmallows op ’n stokkie. Die ontbytpak (R195 pp) bevat ook ’n verskeidenheid vars items: brood, konfyt, botter, kaas, jogurt, muesli, spek, ontbytworsies, eiers, vrugtesap, vars vrugte, melk en koffie. Ons probeer altyd om goeie kwaliteit en gerief te bied, en julle terugvoer help ons om te kyk waar ons kan verbeter. Baie dankie dat julle dit met ons gedeel het!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Nov 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
We're happy to hear you enjoyed a relaxing stay! Thank you for the review.

Viktor C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2025

Verblyf was heel lekker. Ons verblyf was heel lekker gewees.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps at de Pakhuys
Hi Viktor, dankie vir die terugvoer, ons is bly jy het dit geniet!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 471

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off R364, Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 57 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa99c7337b4e620f63b6cf5216e2cb3c8e1b0b9553b8af0f65b044db8566ee84cfbfd948d2c50f21f9be042df65f8cd1cc18e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Off R364 Vleiplaas 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.116411212074 19.067733733536
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang