+33
Tentekamp in Haenertsburg

AfriCamps Magoebaskloof

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Clarence T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitstekende ligging en gerieflike blyplek. Baie gerieflike blyplek met mooi tuine en vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Magoebaskloof
Hi Clarence, ons is bly julle het die verblyf en die pragtige tuine geniet!

Marna T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Die hot tub was 'n wenner, die beddens was so gemaklik. Die uitsig asemrowend! Ongelukkig het dit daardie naweek heeltyd gereën, so ons het nie kans gehad om die aktiwiteite te geniet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Magoebaskloof
Hi Marna, ons is so bly jy het die pragtige uitsig geniet en dat jy die beddens gemaklik gevind het. Dankie vir jou terugvoer. Ons hoop om jou weer te verwelkom.

L S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Loved the setting, the gardens and the forest. Will be back for sure! The tents were a pleasant surprise, spacious deck and the Kohl Tub a luxury I didn't know I needed! The little shop has everything you need and staff were super friendly! I cannot wait to be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Magoebaskloof
Thank you so much for your lovely review! We’re thrilled you enjoyed the setting, the gardens, and the forest. It sounds like the tent, deck, and the Buitengewoon wood-fired hot tub were a hit, too. Can’t wait to welcome you back for another memorable stay.

Wayne O
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Mrt 2026

Great hot tub safety on access is a concern. Out of season very quiet, lots of random vehicles driving past our tent at 12 am in the morning, no security on the main entrance gate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Alison K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Great location and excellent service. Jordan was so helpful with activities for kids in the area. The hot tub was a hit in winter!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Magoebaskloof
We're so glad you enjoyed your stay! Thank you for the review.

Nicollene B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Amazing! It was so good! We were surrounded by nature and that is what you need when you are in the city 24/7. The fireplace and electric blankets came in handy with the cold and rainy nights. Everything we needed was there and it was neat. Most definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Magoebaskloof
Thank you so much for your lovely review! We're thrilled to hear you enjoyed the peaceful escape and that the fireplace and electric blankets helped keep you warm and cosy during those chilly, rainy nights. It’s wonderful to know you had everything you needed for a comfortable stay. We can’t wait to welcome you back for another nature-filled getaway soon!

Alice P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Mooi, netjies, rustig, skoon en romanties. Baie lekker gebly! Dit was ons 2de keer by AfriCamps en sal beslis weer gaan! Mooiste omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Magoebaskloof
Good day, Alice. Thank you for your wonderful feedback. We are thrilled to hear that you are such a regular glamper and that you enjoyed your stay at AfriCamps Magoebaskloof. We can’t wait to see which destination is next on your list!

E B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Heerlik. Was baie lekker gewees. Jordan by ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam, en hulle pizza's is heerlik. Ons het ook heerlik in die (hot tub) gechill. Sal vir seker weer daar gaan kuier, veral as die Asalea's in blom is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps Magoebaskloof
Good day, thank you for your wonderful review.

Hannes F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2025

Heerlik! Ons het heerlik gebly, die tent was skoon en baie gemaklik. Alles wat mens nodig kan hê, is beskikbaar. Ook die diens was baie goed, Verla wat gereeld hout afgelaai het vir die Jacuzzi. En ook die ligging, uitsig en perseel is regtig pragtig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
AfriCamps Magoebaskloof
Hi Hannes, ons is baie bly julle het so lekker gebly en waardeer die positiewe terugvoer.

Marlyne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Uitstekend. Baie oulike plekkie. Mooiste uitsig en rustige atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
AfriCamps Magoebaskloof
Dankie vir jou vriendelike terugvoer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 430

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 590
per nag, vir 2 mense
Bespreek

L4.2, Magoebaskloof Cheerio Gardens, Haenertsburg, 0731, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 50 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5665ccaa2fa2d4ebe1b2e7e070c6b6faeada550b40ff4d4c12f4b2e4ec12a1ae60b639a98db783d69ee55ae1d388ae64a88a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 L4.2 Magoebaskloof Cheerio Gardens 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -23.892525 29.953763
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang