AfriCamps Magoebaskloof
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: L4.2, Magoebaskloof Cheerio Gardens, Haenertsburg, 0731, Limpopo
- Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
AfriCamps Magoebaskloof bied 'n unieke boetiek-glanskampeerervaring in die hartjie van Cheerio Gardens, wat dit 'n ideale bestemming maak vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie en vriende.
Die kamp beskik oor 10 klassieke glanskamptente, elk met slaapplek vir tot 5 gaste en hul eie privaat ingang. Elke tent is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en stapelbeddens, en sluit 'n badkamer met 'n stort en toilet in.
Die kombuisarea is toegerus met 'n yskas, ketel, stoof, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe.
AfriCamps se klassieke glanskamptente bied ook 'n buitelug-houtvuur-warmbad, 'n ruim oopplan-sitkamer met 'n gemaklike rusbank, en 'n eetarea met 'n soliede houttafel en sitplek vir vyf gaste.
Die eiendom is bekend vir sy troulokaal op die perseel, Cheerio Gardens, sowel as die restaurant op die perseel, Cheerio Café. Gaste kan hul eie kano bring of 'n verfrissende swem in een van die plaasdamme geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 376
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- L4.2, Magoebaskloof Cheerio Gardens, Haenertsburg, 0731, Limpopo
- Gaste dink AfriCamps Magoebaskloof het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 50 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: L4.2, Magoebaskloof Cheerio Gardens, Haenertsburg, 0731, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang