African Ambience Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rodney O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

I highly recommend this B&B. Best B&B I have ever stayed at. African ambience is by far the best B&B I have ever stayed in. Clean, very helpful hosts, beautiful garden. Room spacious with an en suite bath and shower. Well situated, easy walk into town and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie aangename verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Unbelievable service. Perfect stay vacation. We're looked after in a beautiful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

The service was 5 stars. Very pleased with the service provided by Hennie and Elise, we felt very much at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
African Ambience Guest House
Dear Gerhard and family Thank you for your review. It is always a challenge to keep everyone happy in a big group. We enjoyed all of you and even the guys that had to leave earlier. Hope the family is safely back in the UK, and for the rest staying in SA, hope you had a good rest. Gerhard, you are more than welcome to come and stay again with us when you are in SA. Kind regards Hennie & Ilze

Hanro C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Puik verblyf met die beste gasheer en gasvrou. Sal die verblyf ten hoogste aanbeveel. Uitmuntende diens ontvang en sal weer en weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
African Ambience Guest House
Hi Hanro Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het lekker gebly en gekuier. Jammer vir die vis wat jy nie gekry het nie, jy sal maar net weer moet terug kom. 'n Geseënde en Voorspoedige jaar vir julle. Liefde, Hennie en Ilze.

Janka D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Die sielsrus wat almal nodig het. Wat 'n wonderlike wegbreek. Die tuin en die natuur is so mooi, ons het verkies om oral heen te stap. Oom Hennie en Tannie Ilze, dankie vir die braai en kaart speel en goeie verwysings van alles om te sien en te doen. Die ontbyt was elke oggend 'n verassing. Vars gebakte brode, appeltert en die beste gebakte eiers wat ons nog gesien het. Sal definitief terugkeer na julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Absoluut fantasties. Beste gastehuis ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennie
African Ambience Guest House
Hi Helena Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n voorreg vir ons om julle te ontvang en dat ons kon help dat julle lekker kon rus. Hoop julle het 'n fantastiese 2023 en julle is meer as welkom om weer te kom kuier. Liefde groete Hennie & Ilze

Cathrina G
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Asemrowend, ek het so lekker gerus. Baie dankie Hennie en Ilze vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Baie netjiese verblyf met als wat mens nodig het. Heerlike ontbyt. Plek is uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonika C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Lekker Desember-wegbreek! Heerlik gekuier, wonderlike gasheer en gasvrou. Skoon en netjiese kamers. Sal definitief weer gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2021

Dit was rustig en ons kon lekker ontspan. Hennie en Ilze het ons baie welkom laat voel. Hulle het ons al die inligting gegee wat ons nodig gehad het om rond te beweeg in die omgewing. Die kamers was gemaklik en daar was genoeg ruimte om buite rond te beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Pelikaan Street, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc2dc46015deb626a09d769db63ec6585b4b5f5730a33051717440bcee7750332f0d624303fa4648679d08da1070f6bef2fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 124 Pelikaan Street St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.380819 32.411491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang