Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Ambience Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir African Ambience Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerhard B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Unbelievable service.

Perfect stay vacation. We're looked after in a beautiful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

The service was 5 stars.

Very pleased with the service provided by Hennie and Elise, we felt very much at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Ambience Guest House se terugvoer

Dear Gerhard and family
Thank you for your review. It is always a challenge to keep everyone happy in a big group. We enjoyed all of you and even the guys that had to leave earlier. Hope the family is safely back in the UK, and for the rest staying in SA, hope you had a good rest.
Gerhard, you are more than welcome to come and stay again with us when you are in SA.
Kind regards
Hennie & Ilze

African Ambience Guest House
Hanro C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanro C
Gesin met klein kinders

Puik verblyf met die beste gasheer en gasvrou.

Sal die verblyf ten hoogste aanbeveel. Uitmuntende diens ontvang en sal weer en weer teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Ambience Guest House se terugvoer

Hi Hanro
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het lekker gebly en gekuier. Jammer vir die vis wat jy nie gekry het nie, jy sal maar net weer moet terug kom.
'n Geseënde en Voorspoedige jaar vir julle.
Liefde, Hennie en Ilze.

African Ambience Guest House
Janka D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janka D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die sielsrus wat almal nodig het.

Wat 'n wonderlike wegbreek. Die tuin en die natuur is so mooi, ons het verkies om oral heen te stap. Oom Hennie en Tannie Ilze, dankie vir die braai en kaart speel en goeie verwysings van alles om te sien en te doen. Die ontbyt was elke oggend 'n verassing. Vars gebakte brode, appeltert en die beste gebakte eiers wat ons nog gesien het. Sal definitief terugkeer na julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Beste gastehuis ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Ambience Guest House se terugvoer

Hi Helena
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n voorreg vir ons om julle te ontvang en dat ons kon help dat julle lekker kon rus. Hoop julle het 'n fantastiese 2023 en julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Liefde groete
Hennie & Ilze

African Ambience Guest House
Cathrina G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathrina G
Enkelreisiger

Asemrowend, ek het so lekker gerus.

Baie dankie Hennie en Ilze vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Baie netjiese verblyf met als wat mens nodig het. Heerlike ontbyt. Plek is uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonika C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonika C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker Desember-wegbreek!

Heerlik gekuier, wonderlike gasheer en gasvrou. Skoon en netjiese kamers. Sal definitief weer gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Gesin met tieners

Dit was rustig en ons kon lekker ontspan.

Hennie en Ilze het ons baie welkom laat voel. Hulle het ons al die inligting gegee wat ons nodig gehad het om rond te beweeg in die omgewing. Die kamers was gemaklik en daar was genoeg ruimte om buite rond te beweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natascha S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha S
Gesin met klein kinders

A Friendly Haven.

We felt so welcome and cared for throughout our stay. Perfect location and best hosts ever. We especially loved the breakfasts and spending time by the pool. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Ambience Guest House se terugvoer

Hi guys! Thanks for the review and thank you for choosing our house for your stay here in St Lucia. We enjoyed your company and stay, thanks also for inviting Hylke to join you. Please remember to look out for a nice girlfriend in CT!! We trust the rest of your trip back home went well and that you had a wonderful time. Please come and visit again when you decide to do another road trip! Maybe on your way to Kruger!
Best of luck for 2021. Please send our love to everyone. Kindest regards, Hennie and Ilze

African Ambience Guest House
Venita H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venita H

Truly a home away from home in a lush, beautiful setting.

Hennie and Ilse not only welcomed us warmly, but accommodated us in every way. The gardens, pool, breakfast and room was beyond expectation and there was a loving cat too! A guest house highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venita H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venita H
Gesin met tieners

Beautiful place set In lush surroundings.

The hosts were very welcoming and went out of their way to assist us with tour bookings. The breakfast was exceptional, 5 stars! The garden is amazingly lush, like a fairytale setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Ambience Guest House se terugvoer

Thank you so much for this review and your kind words! We enjoy having you here and we love spoiling our guests. Should it be with a good, healthy breakfast or baking something extra. Thanks for mentioning it, that is rewarding enough and it is always good to hear that our guests appreciate our efforts! We are glad that we could be of help with your bookings! Please come again for another visit, maybe a bit longer!? Stay safe. Kind regards, Hennie and Ilze

African Ambience Guest House
Shaun M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun M
Besigheidsreis

Lovely and comfortable, really enjoyed my stay for a comfortable work trip.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Ambience Guest House se terugvoer

Dear Shaun, thanks again for staying here at African Ambience. We are just glad that you have enjoyed your stay and that you have find everything to your liking. Hopefully we will see you again, maybe for holiday this time, and not work! And someone with, to enjoy our beautiful town and surroundings. Kind regards, Hennie and Ilze

African Ambience Guest House
Stephen D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen D
Saam met vriende

Wonderlik!

Die verblyf is baie ruim en skoon! En die padkos wat julle vir ons gepak het, was heerlik. Ek sal hierdie vir enige iemand aanbeveel enige dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Ambience Guest House se terugvoer

Beste Stephen
Baie dankie vir die mooi woorde en dat julle die kos pakkie ook geniet het.

Ons het baie aan julle gedink wat daardie lang pad op die motorfietse terug moes aan pak.

Julle is meer as welkom om weer so te maak.

Vriendelike groete

Hennie & Ilze

African Ambience Guest House
Anneke K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anneke K
Gesin met klein kinders

Mooi gastehuis, goed geleë, goeie diens.

Mooi gastehuis, met 'n groot familiekamer. Baie gemaklik vir 'n familie en baie spasie. Diens vriendelik. Ontbyt was "okay" maar kan beter in terme van wat beskikbaar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marc S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc S

We had a great time at a lovely location

We had a great time at a lovely location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael N - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place

I would love to go there again. In fact, I'd love to live there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelikaanstraat 124, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc2dc46015deb626a09d769db63ec6585b4b5f5730a33051717440bcee7750332f0d624303fa4648679d08da1070f6bef2fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 260 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 124 Pelikaan Street St. Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.380819 32.411491
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem