African Dream Villa
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 99 Bayhill Drive, White River, 1240, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
African Dream Villa is 'n pragtige en ruim selfsorghuis in Witrivier. Dit is die ideale basis om omliggende trekpleisters soos die Panoramaroete te verken en boonop spog die huis met 'n swembad.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Al 4 slaapkamers het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke badkamer het 'n bad, stort, dubbelwasbak en toilet.
Die ruim leefarea het 'n kombuis wat met 'n gas- en elektriese stoof, 2 elektriese oonde, 'n mikrogolf, diepbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus is. Dit lei na die etenstafel en die sitarea met sitplek, 'n kaggel en TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die tweede sitarea het 'n kaggel en klavier. Die leefarea lei na die onderdakstoep met 'n sitarea, etenstafel en ingeboude braai. Die stoep het 'n swembad en sonstoele.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 99 Bayhill Drive, White River, 1240, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
99 Bayhill Drive, White River, 1240, Mpumalanga
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang