African Encounters Eco Safaris
16 gaste
4 slaapkamers
16 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Cyferfontein, Syferbult, Magaliesburg, 0332, Noordwes Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
African Encounters Eco Safaris bied gerieflike bosveld-vakansieverblyf op Cyferfontein-plaas in Syferbult, Magaliesburg. Dit kan die ideale opsie vir 'n groep vriende of 'n gesin wees aangesien die verblyf rustigheid verseker en 'n ontvlugting van die besige stad bied.
Hierdie verblyf bied slaapplek aan 8 volwassenes en 8 kinders en beskik oor 4 losstaande safaritente. Elke tent bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 2 enkelbeddens en 2 enkelmatrasse vir kinders. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Al die gaste het toegang tot die gedeelde ablusiegeriewe met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Elke tent het 'n houtdek met 'n tafel en stoele. Gaste het toegang tot 'n gedeelde kombuis wat met gas- en elektriese kookgeriewe, 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, broodrooster, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is. Langs die kombuis is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek en 'n kaggel.
Daar is 'n boma buite met 'n ingeboude braai, sitplek en 'n sentrale vuurput. Gaste kan by die swembad ontspan en in die son baai.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Farm Cyferfontein, Syferbult, Magaliesburg, 0332, Noordwes
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Cyferfontein, Syferbult, Magaliesburg, 0332, Noordwes
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang