African Leaves Oak House
Beskrywing
Die 4-slaapkamerhuis is in die vorm van 'n hoefyster gebou en bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders. Die 2 slaapkamers op die boonste verdieping het elk 'n dubbelbed, terwyl die gesinsslaapkamer onder 'n dubbelbed en 'n slaapbank het. Daar is 'n ekstra en suite-eenheid met 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, spa-bad en stort, en die ander 3 slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die ruim kombuis is goed toegerus om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien. Die huis spog ook met 'n bykomende industriële kombuis, 'n sitarea met 'n kroeg, 'n TV met DStv, en 'n oopkaggel.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Maksimum 4 troeteldiere word toegelaat.
Die huis is nie omhein nie en troeteldiere moet goed opgelei wees of aan 'n leiband wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: African Leaves-plaas, R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga