Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Leaves Trout Lodge

Selfsorg
Silo Lodge
Vanaf
Vanaf R1 316
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie losstaande drieslaapkamerhuis het slaapplek vir 6 gaste en is volledig toegerus. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoof- en derde slaapkamer het elk 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Die hoofslaapkamer het ook 'n kaggel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Maksimum van 4 troeteldiere word toegelaat.
Die verblyf is nie omhein nie en troeteldiere moet goed opgelei wees of aan 'n leiband bly.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oak House
Vanaf
Vanaf R2 194
per eenheid
  • Plek vir 10 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié vierslaapkamerhuis is in die vorm van 'n perdeskoen gebou en het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders. Die 2 slaapkamers op die boonste verdieping het elkeen 'n dubbelbed en die gesinseenheid op die onderste verdieping het 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Daar is 'n ekstra en suite-eenheid met 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, spabad en stort. Die ander 3 slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die ruim kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die hoofhuis spog ook met 'n ekstra industriële kombuis, sitarea met 'n kroeg, TV met DStv en 'n oop vuurherdkaggel.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Maksimum van 4 troeteldiere word toegelaat.
Die verblyf is nie omhein nie en troeteldiere moet goed opgelei wees of aan 'n leiband bly.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 316
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: African Leaves Plaas, R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd054b7029b1f9b33518b69fda9924817da9f09a5cc2c738bda8ea4916b4107e8883e8cc579a27be3d49e2907236aa343b29f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 316 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 African Leaves Farm R540 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.26839751206 30.246606706036
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem