10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- African Leaves Farm, R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
African Leaves Oak House bied selfsorgverblyf op 'n plaas in die buitewyke van Dullstroom. Die huis spog met 'n bekoorlike uitsig oor die foreldam en op die omliggende berge.
Die vierslaapkamerhuis is in die vorm van 'n hoefyster gebou en bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders. Die 2 slaapkamers op die boonste verdieping het elk 'n dubbelbed en die gesinsslaapkamer onder het 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Daar is nog 'n en suite-eenheid met 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, spa-bad en 'n stort en die ander 3 slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Die huis spog ook met 'n kombuis, 'n sitarea met 'n kroeg, 'n TV met DStv, en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Braaigeriewe is buite beskikbaar.
Aktiwiteite op die perseel sluit forelhengel, voetslaan en voëlkyk in en aktiwiteite in die omgewing sluit kunsvlieghengel, geskiedkundige toere, perdry en hengel in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Neels Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- African Leaves Farm, R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink African Leaves Oak House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
African Leaves Farm, R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang