- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 594 Hoedspruit Wildlife Estate, c/o Ghwarrie & Kanniedood, Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Die African Rock Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë, sowat 30 minute se ry vanaf die Krugerwildtuin. Dié lodge is eksklusief en in Afrika-styl gebou.
Daar is Deluxe-kamers en ’n Gesinseenheid. Geriewe sluit in lugversorging, 'n privaat kluis, muskietnet, yskassie met verversings, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n privaat stoep.
Gaste kan in die kuier-area of by die kroeg ontspan, in die swembad afkoel, in die oop eetarea of boma eet, of in die omliggende area gaan stap.
Gaste kan die bosveld op safari-toere ontdek asook dekadente kookkuns hier geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sander Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 594 Hoedspruit Wildlife Estate, c/o Ghwarrie & Kanniedood, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink African Rock Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
594 Hoedspruit Wildlife Estate, c/o Ghwarrie & Kanniedood, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang