African Sky
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 10:00 tot 12:00
Uitkloktyd: 09:00 - 117 Blaauwberg Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
African Sky is 'n selfsorgwoonstel in die sentrum van Table View en bied gemaklike akkommodasie in 'n veilige residensiële kompleks.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste in 'n oopplan-woonstel met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit 'n gemaklike rusbank en 'n TV in.
Bykomende geriewe sluit in gratis veilige parkering en beheerde toegang via 'n outomatiese afstandhek. Die woonstel is gerieflik geleë naby groot winkelsentrums en is 'n paar blokke van Blouberg se strandfront af. Dit bied uitsigte oor die Durbanville-heuwels en is minder as 20 km van Kaapstad se middestad af, met maklike toegang tot openbare vervoer.
Ligging
- 117 Blaauwberg Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
117 Blaauwberg Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 10:00 tot 12:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang