Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen bykomende gaste word toegelaat om in die sitkamer, sonkamer of ander gemeenskaplike areas te slaap nie. Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie. Rook word nie binne die huis toegelaat nie. Troeteldiere mag slegs met vooraf reëling geakkommodeer word en word nie op beddens of meubels toegelaat nie.
Die eiendom is toegerus met 'n alarmstelsel en gewapende reaksie. Daar is geen lugversorging, sentrale verhitting, DVD of DStv nie. Veilige parkering is beskikbaar op die oprit en op straat; daar is geen toegang tot die motorhuis nie.
Ekstra Fooie
Benewens die tariewe, hef hierdie eiendom ook 'n eenmalige skoonmaakfooi per bespreking.
Die skoonmaakfooi dek die skoonmaak by die uitgang na u verblyf. Indien u bykomende dienste benodig, soos ekstra linne- of handdoekveranderings, skoonmaakmiddels of ekstra produkte soos toiletpapier, kan dit teen 'n ekstra koste gereël word.
Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste verskaf word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Africander Road, Murdock Valley, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang