Africander House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen bykomende gaste word toegelaat om in die sitkamer, sonkamer of ander gemeenskaplike areas te slaap nie. Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie. Rook word nie binne die huis toegelaat nie. Troeteldiere mag slegs met vooraf reëling geakkommodeer word en word nie op beddens of meubels toegelaat nie.
Die eiendom is toegerus met 'n alarmstelsel en gewapende reaksie. Daar is geen lugversorging, sentrale verhitting, TV, DVD of DStv nie. Parkering is beskikbaar op die oprit en op straat; daar is geen toegang tot die motorhuis nie. Huisdiens is beskikbaar van Maandag tot Vrydag met reëling teen 'n bykomende koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Africander Road, Murdock Valley, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang