36 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R336, Addo, 6105, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Africanos Country Estate bied B&B-verblyf in Addo wat perfek is vir gaste wat op soek is na luukse verblyf vir 'n vakansie of sakereis.
Dié hotel het 12 gaste-suites wat elkeen uniek ingerig is. Die kamers beskik elkeen oor 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n privaat buite-stort.
Elke suite het gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, verhitte handdoek-relings, 'n elektroniese kluis, 'n lessenaar, koffie- en teemaakgeriewe, kamerjasse en ander luukse geriewe.
Die hotel spog met 'n à la carte-restaurant en 'n sushi-kroeg. Gaste kan ook gehaltewyn en mengeldrankies geniet. Vir sakereisigers is daar puik konferensiegeriewe, en voorsiening kan ook vir troues, spanbou-geleenthede en ander spesiale geleentheid gemaak word.
Africanos Country Estate is die perfekte basis vir gaste wat die omgewing wil verken, wild- en natuurreservate wil besoek of doendinge in die buitelug wil aanpak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lizel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R336, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Gaste dink Africanos Country Estate het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R336, Addo, 6105, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang