+32
Selfsorg in Hoedspruit

Afrikaya Bush Lodge

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 327 Akasia Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Afrikaya Bush Lodge is 'n bekoorlike en eksklusiewe vakansiehuis op Hoedspruit Wildlife Estate in die Krugerwildtuin. Hierdie selfsorgverblyf is ideaal vir 'n gesin of vriende wat op soek is na rustige verblyf in die natuur.

Hierdie huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n wasmasjien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel, TV en gemaklike sitplek. Dit lei na die onderdakstoep met meubels en 'n ingeboude braai.

Die stoep lei na die boma-area en swembad. Daar is 'n onderdakstoep op die boonste verdieping met 'n uitsig op die Klein Drakensberge. Veilige parkeerplek en WiFi is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Kayla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 327 Akasia Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Afrikaya Bush Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

327 Akasia Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA147dd27d629945b05add085abdd1a77c4fc70311edb8b0ffa0dc7024bafd6149f40fff59fbbed81d48aac7cacacbd1520f54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 900 per nag, vir 4 mense 2 5 1 4 327 Akasia Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.347609003157 30.963617667494

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang