+24
Selfsorg in Marina Beach

Afsaal Seehuis

8 gaste

4 slaapkamers

4 beddens

3 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 49 Marina Drive, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Afsaal Seehuis is in Marina Beach geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir gesinne en vriende, stapafstand vanaf Marina Beach se Blouvlag strand af.

Die ruim huis het slaapplek vir tot 8 gaste oorkant die hoofhuis en die tuinkothuis. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers wat elkeen met dubbelbeddens ingerig is. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, terwyl 'n tweede badkamer 'n stort, bad en aparte toilet insluit.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. WI-FI beskikbaar.

Die tuinwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan die braai-area geniet of 'n verfrissende duik in die swembad neem. Veilige parkeerplek vir 2 motors. Marina Beach is 'n veilige area.

Stappers of drawers kan heerlik die natuurskoon kom bewonder en deur Marina Beach stap of drag - Voëlliefhebbers of fotograwe kan pragfotos kom neem en voëls kom kyk - duikertjies en rooibokke is te sien van tyd tot tyd - voorwaar 'n paradys van 'n plek. Besienswaardighede is te siene soos ons twee koffie plase wat relatief naby geleë is, Mac Banana is 'n plek eie aan sy soort waar die allerheerlikse gevulde pannekoeke geeet kan word en wat in 'n lieflike tuin bedien word - die res van die plek het die lekkerste eetgoed wat gekoop aangebied word - voorwaardelik 'n plek om nie te mis as jy hier op die Suid-kus kom kuier nie. Kwa Zulu Natal se Suid-kus is natuurlik eie in sy soort tov Gholfbane - absoluut 'n Gholfmega kus - ten minste 6 prag gholfbane in 'n radius van 80km waarvan 4 slegs 15 km uitmekaar is, Sanlameer Gholflandgoed is reglangs Marina Beach geleë, 3km. Die Sartienrun wat jaarliks hier plaasvind in die oceaan - Mei tot Julie is iets wat nie gemis kan word nie. Om Sardienvis sommer met jou hand te vang... waar kry jy dit in die wêreld... kom besoek ons gerus tussen hierdie tydperk. Op die suidkus is dit altyd somer - ons see water is heerlik warm - heeljaar deur en kan geswem word.... moet nie hierdie geleentheid mis loop om vir ons hier te kom kuier nie - bespreek vandag jou plekkie.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Schalk & Ansie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 49 Marina Drive, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

49 Marina Drive, Marina Beach, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaeeb5ec6d9e45d2ae75a1a8293d9666434d001782d7b3de26994f33b6867dbd34826b0fd0b3d837d6299051fa6c0f7106fdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 49 Marina Drive Marina Beach 4281 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.938443278256 30.302634883467
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang