Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Marina Beach

4.5 / 5  
volgens 52 resensies
Lees regte resensies van Marina Beach van 52 geverifieerde gaste.
Indien jy Marina Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Marina Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Marina Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Marina Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Marina Beach Akkommodasie

16 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Beach

Marina Beach Apartment is in Marina Beach, Southbroom, en bied aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woons...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Beach

Sherwood Forest is in 'n botaniese-omgewing in die prentjiemooi dorpie Marina Beach geleë. Gaste kan die natuurlike omgewing van Sherwood Forest, die helder swembaddens en die speelarea vir die kinders geniet. Ver...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Beach

Marina Glen Holiday Resort No26 is reg langs die bekende San Lameer resort en Gholfbaan. Marina Beach is benoem as die beste, veiligste en skoonste strand in Suid-Afrika. Verblyf is beskikbaar vir 6 gaste in 'n vaka...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Beach

Marina Glen Holiday Resort No 1 is geleë in Marina Beach, 'n vakansiedorpie tussen Southbroom en Sanlameer, 16 km vanaf Margate op die R61. Die eenheid bied slaapplek vir 6 persone. Hierdie moderne drieslaapkamer...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Beach

Marina Glen Holiday Resort No 50 is in Marina Beach slegs 1 km vanaf die strand. Dié eenheid het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 'n derde slaapkamer net 'n stapelbed. 'n Dubbelslaa...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marina Beach

Ocean Breeze is 'n selfsorg-vakansiehuis in Marina Beach in KwaZulu-Natal. Dié area is net suid van Margate tussen die dorpies San Lameer en Southbroom. Die huis is naby die hoofstrand en strandmeer waar besoekers ...

Vanaf
R955
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Beach

The Sea Cottage is wat die naam sê - die strand is reg op jou drumpel. Dié selfsorgkothuis is in 'n groot welige tuin, wat ook die tuiste van verskeie voëlsoorte en 'n paar duikertjies is. The Sea Cottage bied s...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marina Beach

Marina Beach is geleë in die Suidkus van KwaZulu-Natal, suid van Margate, en tussen San Lameer en Southbroom. Die subtropiese klimaat verseker dat die water die heel jaar lank lekker warm is en die sonnetjie heel j...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marina Beach

Villa Marina 3 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 8 in Marina Beach en dit bied direkte toegang tot die strand. Die ruim woonstel is ideaal vir 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamer...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Beach

Marina Glen in Marina Glen Resort bied selfsorgverblyf in die klein vakansiedorp Marina Beach. Die oord is net 1,2 km van Marina Beach af. Die villa beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en 'n...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Beach

Cottage David @ Surf Spray is in Southbroom, Marina Beach geleë. Dié kothuis het 'n lieflike see-uitsig en word omring deur inheemse plantegroei. Dis net sowat 50 m van die strand af. Die stoep en slaapkamer het '...

Vanaf
R475
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Beach

Marina 2 is 'n selfsorg-eenheid wat in 'n veilige kompleks in Marina Beach, Southbroom, KwaZulu-Natal. Die huis word privaat besit en is perfek vir familie of vriende wat naby aan al die opwinding en swemstrande wil...

25% af Aanbod!
VanafR1 200
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Beach

Studio Ocean is 'n selfsorgwoonstel in Marina Glen by Marina strand aan KwaZulu-Natal se suidkus. Dié gerieflike selfsorgwoonstel is goed toegerus en ideaal vir sakelui en vakansiegangers. Mense wat hier aanklop ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Beach

San Marina is 'n selfsorg-dupleks wat in die fantastiese vakansiebestemming, Marinastrand, geleë is. Dit is slegs 50 m van die strand af. Die huis het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbe...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Beach

Dié selfsorg-eenheid is in die Marina Glen Resort-kompleks in Marina Beach. Die oord is ongeveer 2 km vanaf die hoofstrande. Dié eenheid bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n ooppl...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Beach

The Beach House @ Bream Gulley is 'n selfsorghuis in Marina Beach. Die Blouvlag-hoofstrand is net 'n kort entjie se stap ver en spog met getypoele en lewensredders wat 24 uur per dag aan diens is. Die huis het sla...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Marina Beach

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

35 Umkobi Lodge is 'n ruim selfsorg-dubbelverdiepinghouthuis in die luukse en veilige Umkobi Lodge-kompleks in Southbroom. Die huis is op die oewer van 'n riviermonding in die eko-landgoed en bied pragtige uitsigte ...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

Milkwood 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Southbroom. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede. Die woonstel is smaakvol versier en ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Southbroom, KwaZulu-Natal

Sunbirds B&B is in die vreedsame dorpie Southbroom aan die suidkus, ook bekend as die Gholfkus van KwaZulu-Natal geleë. Gaste kan 'n 5 minute wandel in die pad af na die beste resturaunt in die omgewing en ook na d...

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

Villa 2704 San Lameer is in die veilige San Lameer-landgoed in Southbroom geleë. Die verblyf bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za