+13

Agama Cabin

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zevenrivieren Road, Camissa Plaas, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die kothuis bied slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kothuis bied 'n oopplan-uitleg met 'n kombuisie met 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n kaggel.

Buite is daar 'n dek met 'n houtvuur-warmbad, braaigeriewe en 'n wonderlike uitsig oor die berge.

Dit is ideaal vir diegene wat buitelugaktiwiteite geniet, insluitend voëlkyk, bergfietsry, fietsry en swem. Die rustige omgewing bied ook uitstekende restaurante en talle wynproe-lokale, terwyl die bekroonde restaurante in die Paarl en Stellenbosch sterk aanbeveel word. Nabygeleë aktiwiteite sluit in perdry, visvang en tennis.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Lugversorging
Kaggel
Vuurmaakhout
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Zevenrivieren Road, Camissa Plaas, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
  • Gaste dink Agama Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 675
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 675
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zevenrivieren Road, Camissa Plaas, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4279b99127685c8b57231ca8f715a5375480e0e2f8c3b8cac7d5c087f1f519d8c84922453f81c5aa25b15ec8a4add076ad09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 675 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Zevenrivieren Road Camissa Plaas 7601 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.931380518227 18.939325886614
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang