+59
Gastehuis in Bothaville

Agapé Boutique Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Andrew G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Short but sweet. Great hospitality and Grace was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzane
Agapé Boutique Guest House
Thank you, see you again in the near future. Kind regards

Kobie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gekuier, al het ons net oorgeslaap. Alles was netjies en skoon. Ek beveel hulle met graagte aan. Ek moes alternatiewe reëlings tref vir inkloktyd - was baie behulpsaam en het alles gereël. Het my op hoogte gehou en gereeld gekommunikeer. Alles was netjies, skoon en soos op die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Beslis 'n plek wat ek weer sal besoek. Baie netjiese plek met uitstekende diens. Vriendelike gasvrou en personeel. Die ontbyt was ook uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjorie S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Gerieflik, rustig en netjies. Die gastehuis is goed uitgerus en die diens is puik. Die matras is ferm en gemaklik. Dit is in 'n stil deel van die dorp. My ontbyt was heerlik en hy het moeite gedoen om vir my elke oggend iets anders te maak. Die aandag aan detail is sigbaar en die binnehuise versiering is smaakvol. Ek sal weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Pragtige gastehuis. Netjiese en gerieflike kamers. Ontbyt was puik en diens was flink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzane
Agapé Boutique Guest House
Dankie Marisa, sien julle weer in die nabye toekoms. Vriendelike groete Elzane

Daleen A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2025

Word beslis aanbeveel. Verblyf was goed en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Colleen J
1 nag
5.0
Nov 2024

Heerlik, gemaklik en veilig. Alhoewel ek slegs een aand oorgeslaap het, het die gasvrou uit haar pad gegaan om seker te maak dat alles in orde is en dat ek gemaklik is. Die kamers is pragtig en pynlik netjies. Nie te praat van die heerlike ontbyt nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Sal definitief dit aanbeveel. Ons het heerlik gebly. Die kamers is baie mooi, goeie linne, gemaklik, stil en silwer skoon. Ontbyt was iets besonders en die eienaar het vir ons kos pakkies gemaak op die dae wat ons vroeg moes ry. Sy doen ongelooflik baie moeite met die kos pakkies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vleis W
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2024

Heerlik, sal vir seker weer daar oornag. Kamer baie ruim, onberispelik skoon en netjies. Heerlike ontbyt, was regtig besonders.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Paul M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Lovely stay, great ambience. We have stayed at Agapé before and we were not disappointed. A great place, serene, and great breakfast and service. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elzane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

30 Heide Avenue, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA062bfd0f23b8677114cb772967646a228974becd10f641bc272e874079e306ddd00c37d249834791b6ebeed7b24ddd500eca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 30 Heide Avenue Meyerhof 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.381423857173 26.605812784135
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang