- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 30 Heide Avenue, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Agapé Boutique Guest House bied B&B-verblyf in Bothaville, 'n mielieverbouingsdorpie. Die gastehuis is in die rustige buurt, Meyershof en bied gerieflike en vriendelike gasvryheid.
Verblyf is beskikbaar in 4 kleurvolle kamers wat elk smaakvol versier is. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed met wit linne, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elkeen van die 4 kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Gaste kan soggens 'n heerlike ontbyt in die eetarea geniet. 'n Driegangmaaltyd kan ook op versoek bestel word. Gaste kan in die wintermaande in die leefarea langs die knetterende vuur ontspan en in die somer buite op die stoep om die buitebraai kuier. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar vir gaste se gemoedsrus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elzane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 30 Heide Avenue, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
- Gaste dink Agapé Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Heide Avenue, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang