+120
B&B in Kemptonpark

Airport Inn B&B and Emerald Guest House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 279 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Lynette M
1 nag
5.0
Mei 2026

Gemaklik en veilig. Sjoe, worde is daar nie. Baie dankie vir die opregte vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan D
1 nag
5.0
Apr 2026

Net oornag. Baie dankie, ek het lekker gebly en het veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Goed geoliede gastehuis. Uitstekend vir oornag verblyf, kamer is netjies, vriendelike ontvangs, heerlike ontbyt en aandete gehad. Die shuttle diens na en terug van die lughawe was op die uur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex H
1 nag
5.0
Mrt 2026

Werklik uitstekend! Die ontvangs was besonders vriendelik. Die airport shuttle service (gratis) was fantasties. Sou graag glutenvrye en vegan opsies vir ontbyt wou hê, maar die res van my verblyf was werklik aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minda M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie netjiese, bekostigbare verblyf naby lughawe. 2de keer daar geboek en sal beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerencia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gerieflik. Rustig, veilig en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Excellent experience - great stay! The staff was very friendly and accommodating. The room was beautiful and clean. The meals were delicious. Should I need to travel to Johannesburg again, Airport Inn B&B is my first choice and I will definitely recommend them to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta D
1 nag
5.0
Feb 2026

Excellent. Excellent, thanks. Breakfast packs, shuttle service, friendly, helpful, clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies en uitstekende ligging en gehalte. Baie goeie gehalte gastehuis, met vriendelike en behulpsame personeel. Restaurant op die perseel en die lughawe shuttle diens is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giel O
1 nag
4.6
Feb 2026

Het oornag nadat iemand by die lughawe afgesien het. Ontbyt goed en smaaklik, goed om ander etes ook daar te kan kry, die "shuttle" diens na die lughawe baie handig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 279

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

19 Halifax Road, Rhodesfield, Kempton park, 1619, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 151 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfabcac2c6e5d3533ced4c5632a6b297cc07795f9f6b8014b0128708047b32a7c9af3df32ef3d5a67d7faeba72187d38b7a53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 279 5 1 5 19 Halifax Road Rhodesfield 1619 Gauteng 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -26.12357 28.23329
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang