Airport Tower Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Liyana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Annie D - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie diens en waarde!
Delene T - Mrt 2024
Algehele gradering
Defnitief 'n volgende keer!
De Wet V - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklik, netjies, sentraal en lekker naby lughawe.
Japie E - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies & skoon & die vervoerdiens vanaf en terug lughawe toe was puik!
Lechelle W - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik.
Rudolph P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Amy A - Jul 2023
Algehele gradering
Very accommodating.
Lorraine B - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik, waarde vir geld.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Margalique B - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Zsannaë V - Feb 2023
Algehele gradering
Gemaklike en rustige area. Lekker gebly!
Androjette J - Des 2022
Algehele gradering
Verblyf was rustig en gemaklik.
Leandrie V - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike oornag.
Elana W - Des 2022
Algehele gradering
Perfect location close to the airport.
Hannelie K - Okt 2022
Algehele gradering
Vroeë vlug by OR TAMBO, naby en perfek.
Andre S - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjies en baie mooi.
Fouche M - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het sleg oornag in Johannesburg op reis na Mauritius.
Nadine W - Mrt 2022
Algehele gradering
Clean, great service.
Peet S - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlike naweek-wegbreek.
Lees meerSimone D - Des 2021
Algehele gradering
Rustige oase 'n klipgooi vanaf OR Tambo en hoofwee.
Lees meerWj H - Sep 2019
Algehele gradering
Spyseniering kry 3/10. Baie gewoon en duur.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Porto Amelia-laan 29, Bonaero Park, Johannesburg, 1619, Gauteng