Pick your preferred language

English

Afrikaans

+73
Gastehuis in Porterville

Akkediskis Gastehuis and Restaurant

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
4.0
Michael J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

The stay was comfortable enough for me to return there again. Our stay was nice. It was extremely hot and we had a fan in the room. It would have been nice if the TV was working and if we had WiFi. Other than that I do not have any complaints. The host was very friendly and the welcome was heartwarming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Mrt 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Khaydene V
1 nag
4.4
Mrt 2024

Good will go again. Very good. But did not have WiFi. But was given a room with TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Van Dyk W
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Sep 2024

Die plek het potensiaal, en het groot ruimte vir verbetering. Marietjie is 'n baie aangename gasvrou en die kroeg en restaurant area is baie oulik. Maar die beddegoed en beddens was nie op standaard nie en kom verwaarloos voor.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Marius M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Apr 2023

Lekker sentraal en maklik bereikbaar geleë in die mooie Porterville. Gerieflike verblyf en lockup en go kamers vir die bedrywige reisiger wat die omgewing wil verken of in die kontrei werk. Vriendelike, behulpsame personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter F
1 nag
4.8
Feb 2023

Gasvrye, huislike atmosfeer. Ek is baie vriendelik en gasvry behandel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew B
1 nag
5.0
Okt 2020

Akkediskis was perfect as it supplied a room, great food and drinks all at the same venue. The Staff were very pleasant/friendly and made sure that every facet the stay was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Baie netjies en baie gasvry. Wat 'n lieflike plek! Die beste gasvryheid. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette V
1 nag
2.8
Nov 2020

Dis geleë op die hoofstraat en dis baie lawaaierig. Daar was geen seep, melk of suiker in die kamer nie. Daar was nie ‘n bolaken op die bed nie. Dit was asof niemand die kamer vooraf geïnspekteer het nie. Die plekkie binne is mooi, maar toe ek opdaag hoor ek eers dat dit nog R100 ekstra gaan kos as ek die aircon wil gebruik! Dis nie aanvaarbaar nie. Dis baie deurmekaar buite. Te veel “clutter”.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Rynhardt B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Baie gerieflik, vriendelike diens. Baie vriendelike diens van Marietjie en haar kollegas wat altyd bereid was om ons te akkommodeer indien dit nodig was. Ek beveel die gerus aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Akkediskis
Gastehuis ...

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

51 Voortrekker Street, Porterville, 6810, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8a5a6d117ac20aadba24124a235fd3bb4dd28eeded464dd1d07bf5c49fba9f4a0c5a52970af293ea8df022796466fcf2e70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 34 5 1 4 51 Voortrekker Street Porterville 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.009727392322 18.993309438229
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang