+14
Selfsorg in Thompsonsbaai

Akrotiri - Santorini Estate

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0
Armand V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2026

Rustig. Ons het baie lekker gebly. Die kompleks was fantasties veilig gewees en mens se kinders kan vrei wees en rond beweeg in die kompleks. Die swembadens is naby geleë aan verskei deele van die kompleks, die swembaddens is nie te diep en perfek vir kinders. Daar is heelwat trappe om te loop na elke strand toe(mens kan ry ook) dit is vir ons baie aangenaam gewees om so deur die pragtige kompleks te loop opad na die strande toe. Ons was buite seisoen daar en was meestal alleen op die strand gewees. Die kleiner een van die 2 strande was bitter skoon en mooi gewees, dink die ander een (tompsonbay) is welloop vir amal as ek so kan se.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Siraaj Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

101 Ocean Drive, Shaka's Rock, Unit 15 Akrotiri, Santorini Estate, Ballito, 4392, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83d0fb2827ed0a1b85661dfd2133c7a0524c7a75146f1db3496fd13647280805fd92041b3c714576c0ff6c9358ebcac0a25c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 101 Ocean Drive, Shaka's Rock, Unit 15 Akrotiri Santorini Estate 4392 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -29.524409787145 31.226752645822

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang