Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jade D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Vreeslik baie geniet! Monique het heeltyd gevra of ons en alles reg is. Vreeslik baie geniet! Monique het heeltyd gevra of ons en alles reg is en na verwagting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Akunandaba
Baie dankie. Sien uit om julle weer as gaste te ontvang

Org W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Vriendelike gasvrou, lekker verblyf, kinders het die diere geniet. Baie lekker gebly. Die gasvrou was baie behulpsaam, selfs met die kragprobleme in Marloth. Die kinders het dit baie geniet om die diere te sien. Sal beslis weer kom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Monique
Akunandaba
Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te onthaal. Dankie ook vir die geduld met die area se kragprobleme. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Monique Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 10)
Bespreek

4384 Olifant Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34d87c872c8980f226808dbca996242461e477a89123b413b9befe3acdce83b9e0771edba8fd8c49b399173d950f06c5c22e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 4384 Olifant Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.3479408 31.8054797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang