6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Instagram
- Skuitbaai, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Albatros is in Skuitbaai, 'n privaat strandoord in Oubosrand, naby Kareedouw en Eersterivier se vakansie-oord, 30 km vanaf die Paul Sauer-brug en 70 km vanaf Jeffreysbaai geleë.
Die luukse huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad, en 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort en die derde badkamer het net 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kaggel en 'n binnebraai, en die eetarea lei na 'n stoep met buitebraaigeriewe.
Die oord is in 'n sekuriteitskompleks geleë en het 'n privaat strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 187
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Skuitbaai, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
- Gaste dink Albatros het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Skuitbaai, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang