+161

Albatross Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Queens Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Albatross Guest House bied gerieflike verblyf in Seepunt, net 'n paar minute vanaf Kampsbaai en Clifton 4th Beach, en word deur welige, palmryke tuine omring. Dit is ideaal vir gesinne, vakansiegangers en sakereisigers en bied maklike toegang tot Kaapstad se besienswaardighede, eetplekke en kulturele ervarings.

Die gastehuis bied 10 verskillende kameropsies met gemaklike beddens en en suite-badkamers. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het 'n sitarea, 'n TV met DStv-kanale, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Gaste kan in die sitarea ontspan of in die swembad afkoel. Die 24 uur-dienstoonbank is altyd beskikbaar en die wasgoeddiens op die perseel verseker dat klere gewas, gestryk en binne 24 uur terugbesorg word. Daar is ook beperkte parkeerplek op die perseel, aangewese rookareas, vervoer vanaf die lughawe en plaaslike taxidienste vir ekstra gerief.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Ligging

  • 24 Queens Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Queens Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA441dd62abd5283e4db5bde260d6f0fd8e2cf5a9d59ecb97813ecc522ed50e1cf52fc91f7af9fcdfead1cb4a21b79d2a94b66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2) 24 Queens Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.923401 18.380465

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang