4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Beach Road, Albetros 904, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Albetros 904 is 'n moderne selfsorgwoonstel op die negende verdieping, geleë in 'n veilige strandfrontkompleks in Amanzimtoti. Die stylvolle woonstel bied gemaklik slaapplek vir vier gaste.
Die woonstel bestaan uit twee slaapkamers en twee badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer bevat twee enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware in. 'n Eetkamertafel met ruim sitplek word voorsien. Die sitkamer beskik oor gemaklike rusbanke en 'n slim-TV, met toegang tot WiFi en Netflix. Vanuit die sitkamer bied 'n balkon uitsigte oor die Indiese Oseaan.
Geriewe op die perseel sluit in twee hysbakke, gratis veilige parkering vir een voertuig en bykomende besoekersparkering teen 'n ekstra koste. Rook is verbode, troeteldiere word nie toegelaat nie, en geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie.
Die woonstel is naby Splash Water World, restaurante en ander vermaaklikheidsopsies. Aktiwiteite in die omgewing sluit in voëlkyk, stap, fietsry, branderplankry en swem. Durban se middestad en Ushaka Marine World is ongeveer 30 minute weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Beach Road, Albetros 904, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Albetros 904 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach Road, Albetros 904, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang