Alcade-Ekhaya
10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 55 Alcade Road, Lynnwood Glen, 0081, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Alcade-Ekhaya is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Lynnwood Glen en bied 'n ontspannende en gerieflike verblyf aan gesinne en vriende.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende slaapkamers het elk 'n dubbelbed het en gaste deel 'n gastetoilet en 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. Drie van die kamers lei na 'n balkon en handdoeke en beddegoed is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toeegrus is. WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea lei na die stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Alcade-Ekhaya is gerieflik naby plaaslike winkels en restaurante geleë. Gaste kan nabygeleë besienswaardighede, soos Time Square Casino, Pretoria Buiteklub en Faerie Glen Natuurreservaat verken.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Andile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 55 Alcade Road, Lynnwood Glen, 0081, Gauteng
- Gaste dink Alcade-Ekhaya het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
55 Alcade Road, Lynnwood Glen, 0081, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang