Alcamal
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 48 4th Avenue, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Alcamal is 'n bekoorlike strandfront-selfsorgkothuis in Melkbosstrand en bied gerieflike verblyf naby verskeie geriewe en winkelsentrums.
Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het en gaste deel die badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n etenstafel met stoele. Verder is daar ook 'n binnenshuise braai en nog 'n rusbank. Die omsetter voorsien krag aan die WiFi, TV en ligte.
Dit lei na die stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n groot erf wat met see-uitsigte spog. Veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 48 4th Avenue, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 4th Avenue, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang