+5
Gastehuis in West Acres

Alibama House

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 65 Alibama Road, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Alibama Huis is geleë in Mbombela (Nelspruit), die hart van die Laeveld. Die selfsorg-eenheid is slegs 700 m vanaf Medi-Clinic Mbombela (Nelspruit), Westend Winkelsentrum, geleë.

Die eenheid bied 'n elegant versierde kamer. Die kamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed wat in twee enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n aangehegte sitkamer met 'n TV en geselekteerde DStv-kanale. Die kamer het 'n oopplan-badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet.

Koffie en tee word voorsien.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Brechtje Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 65 Alibama Road, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Alibama House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

65 Alibama Road, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0ZWZjNzIzLWQ3ODAtNGM0Ni1hZjIzLWY4YTIzMzA5MTVmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 65 Alibama Road Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.48757 30.95809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang