Alibama House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Alibama House is in Nelspruit in die hartjie van die Laeveld geleë. Die B&B is net 700 m van die Medi-Clinic in Nelspruit en Westend WInkelsentrum af geleë.

Die B&B bied verblyf in 'n kamer wat elegant ingerig is. Die kamer beskik oor 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Daar is 'n aangrensende sitkamerarea met 'n TV en sekere DStv-kanale. Die kamer het 'n oopplan-badkamer met 'n stort en aparte toilet.

'n Kontinentale ontbyt word elke oggend voorsien. Daar is ook gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Alibama House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false