Pick your preferred language

English

Afrikaans

+12

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

10% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 19 Jan 2026 tot 29 Jan 2026.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Theron Avenue, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Alicante bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Worcester, Wes-Kaap, ideaal vir 'n klein gesinswegbreek of n besigheidsbesoek.
Alicante is sentraal geleë ,naby die Mountain Mill Mall ,Restaurante, Worcester Golf Klub en Hospitalale.Dit word omring deur naby geleë Wynplase.

Hierdie eenheid met lugversorging bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende slaapkamer bevat 2 driekwartlbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, gratis WiFi, sowel as 'n kaggel vir kouer nagte.

Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maand

Ligging

  • 18 Theron Avenue, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alicante het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Vanaf R1 350
10 % AF
R 1 350 R 1 215
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 350
10 % AF
R 1 350 R 1 215
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 350
10 % AF
R 1 350 R 1 215
per nag (plek vir 4)
Bespreek

18 Theron Avenue, Langerug, Worcester, 6850, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a1c9d1003f2f548f3e50ef622c31ce0b1c2dd5aa79b481ef1b5ccf5360d6af4f7be45272e9d241205360a8ad55971a922a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 18 Theron Avenue Langerug 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.6439902 19.4292926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang