5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 48 Duiker Avenue, Reebok, Mosselbay, 6503, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Allalapstix Gastehuis bied snoesige selfsorgverblyf op die onderste verdieping van die eienaar se huis. Gaste het privaatheid en toegang tot hul eie geriewe, asook 'n privaat ingang.
Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied verblyf aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer.
Die eenheid het 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die kombuis lei na die eetarea en 'n snoesige sitarea met 'n enkelbed en gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eiendom het 'n swembad en braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Reinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 48 Duiker Avenue, Reebok, Mosselbay, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Allalapstix Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 Duiker Avenue, Reebok, Mosselbay, 6503, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang