+14
Selfsorg in Bloemfontein

Allie Se Plekkie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Marleen M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Die kamer en badkamer is baie netjies en keurig. Ons is baie vriendelik ontvang en het baie lekker gebly. Ons is selfs bederf met beskuit. Sal hulle definitief aanbeveel en weer van hulle dienste gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurese E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker gebly en lekker geslaap. Puik plekkie. Ons het heerlik gebly. Baie netjiese, skoon kamers. Moeite word gedoen om dit so gerieflik moontlik te maak. Sal Allie se plekkie graag aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kgomotso M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Place to be. It was my second time and I love the place. We are even going to book again because it's so peaceful and has fresh air.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Allie Se Plekkie
Kgomotso, thank you for the nice rating. We appreciate it very much and you are always welcome here.

Riaan V
1 nag
4.8
Mrt 2026

Sien hierbo. ! Fantasties! Puik! Wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Allie Se Plekkie
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit baie.

Amanda L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Homie huislik. Heerlik rustig, stil. Vriendelike mense. Self die 2 katte was vriendelik. Lieflike tuin om in te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Allie Se Plekkie
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit baie.

Petro V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2026

Dit was oraait behalwe vir die onnodige kostes! Die verblyf was lekker net jammer vir die valse bedkuldiging en die onnodige kostes wat ons moes betaal het!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia D
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Dit was perfek. Baie oulike plekkie, perfek vir oornag. Dankie aan die eienaar wat ons ontvang het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

George A
1 nag
3.6
Jan 2026

Will stay again. Needs to work on privacy and entrance to rooms. Nice and clean. No aircon. From parking to room a bit messy. Need to walk through garage. Host working and walking around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kgomotso M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

More than what I expected. The place was very clean and neat, very secure, perfect place to refresh. But a TV set is needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Allie Se Plekkie
Thanks for the nice rating. We appreciate it very much!

Isobel T
1 nag
5.0
Nov 2025

Skoon, veilig, goed geleë, rustig. Die perseel was pragtig skoon en die kamer gerieflik. Die bed was baie gemaklik. Die beste van alles was toe ek daar kom was die grootste verrassing, die pragtige tuin met 'n wonderbaarlike wilgerboom. Dit is heerlik stil en veilig. Die eienaar is vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Allie Se Plekkie
Wil net vir Isobel baie dankie sê vir die goeie resensie. Ons waardeer dit opreg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

27 Hippocrene Street, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cbff76490a72fd3cdb7db0e21ad920724e830195d7e6a4a3feaae6c1a2a805a0f83de10aaf5539058f83fcaced1198bcbf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 27 Hippocrene Street Helicon Heights 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -29.080291072044 26.229426451538
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang