+14
Selfsorg in Bloemfontein

Allie Se Plekkie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Lucy L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Dit was ons tweede keer dat ons daar oornag het. Dit sê al klaar baie. Dit was ons tweede keer dat ons daar oornag het. Dit sê al klaar baie. Ons was baie vriendelik ontvang en her heerlik warm geslaap. Lekker koffie en beskuit het vir ons gewag. Heerlik en gerieflik gestort. Sal die plekkie sterk aanbeveel. Groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucy L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons was baie welkom ontvang. Oulike plekkie. Basiese geriewe. Warm en gerieflik. Ons was baie welkom ontvang. Oulike plekkie. Basiese geriewe. Warm en gerieflik geslaap. Stortgeriewe / toilet skoon en gerieflik. Sal vir seker weer daar gaan bly. En beveel die plekkie aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Very nice and comfortable stay. Very nice stay. Convenient location. Check-in and check-out effortless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marleen M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Die kamer en badkamer is baie netjies en keurig. Ons is baie vriendelik ontvang en het baie lekker gebly. Ons is selfs bederf met beskuit. Sal hulle definitief aanbeveel en weer van hulle dienste gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurese E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker gebly en lekker geslaap. Puik plekkie. Ons het heerlik gebly. Baie netjiese, skoon kamers. Moeite word gedoen om dit so gerieflik moontlik te maak. Sal Allie se plekkie graag aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
1 nag
4.8
Mrt 2026

Sien hierbo. ! Fantasties! Puik! Wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Allie Se Plekkie
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit baie.

Amanda L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Homie huislik. Heerlik rustig, stil. Vriendelike mense. Self die 2 katte was vriendelik. Lieflike tuin om in te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Allie Se Plekkie
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit baie.

Petro V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2026

Dit was oraait behalwe vir die onnodige kostes! Die verblyf was lekker net jammer vir die valse bedkuldiging en die onnodige kostes wat ons moes betaal het!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia D
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Dit was perfek. Baie oulike plekkie, perfek vir oornag. Dankie aan die eienaar wat ons ontvang het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

George A
1 nag
3.6
Jan 2026

Will stay again. Needs to work on privacy and entrance to rooms. Nice and clean. No aircon. From parking to room a bit messy. Need to walk through garage. Host working and walking around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

27 Hippocrene Street, Helicon Heights, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cbff76490a72fd3cdb7db0e21ad920724e830195d7e6a4a3feaae6c1a2a805a0f83de10aaf5539058f83fcaced1198bcbf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 27 Hippocrene Street Helicon Heights 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -29.080291072044 26.229426451538
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang