- 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Glen Arum Road, Helshoogte Road, Banhoek Valley, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Alluvia Boutique Winery is 'n pragtige wynplaas met ruim en gerieflike verblyf in Stellenbosch. Dit spog met 'n uitsig op die berge, oor die wingerd en die area. Dit is ideaal vir gesinne, vriende, sake- of ontspanningsreisigers.
Daar is verskeie suites wat slaapplek aan tussen 2 en 4 gaste bied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort of net 'n stort. Elke badkamer het 'n verhitte handdoekreling en badkamergeriewe. Gehaltelinne word voorsien.
Elke suite het ondervloerse verhitting, lugversorging, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Party eenhede het 'n sit-, eetarea, kombuisie en 'n stoep met sitplek. Daar is 'n restaurant en swembad op die perseel.
Komplimentêre ontbyt word bedien. Gaste kan gholf speel, vlieg, voetslaan, piekniek hou, romantiese aandetes geniet, visvang en roei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elizma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Glen Arum Road, Helshoogte Road, Banhoek Valley, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Alluvia Boutique Winery het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Glen Arum Road, Helshoogte Road, Banhoek Valley, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang