Almond Cabin
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Zevenrivieren Road, Camissa Farm, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
- Vanaf R3 925 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Almond Cabin @ Camissa Farm is 'n pragtige eenheid wat aan die rand van 'n meer in die hartjie van die Banhoekvallei lê. Hoog in die berge en bo die wolke geleë, bied dit asemrowende uitsigte oor die gekweekte boorde in die vallei, wat strek na die Simonsberg en Drakenzichtberge.
Hierdie eenheid kan tot 3 volwassenes en 1 kind, of 2 volwassenes en 2 kinders akkommodeer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die eenheid sluit 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike sofas, 'n TV en 'n knus kaggel in.
Die area is ideaal vir gaste wat 'n verskeidenheid buitelugaktiwiteite geniet, insluitend voëlkyk, bergfietsry, fietsry en swem. Die rustige omgewing bied ook uitstekende eetgeleenthede en talle wynproe-ervarings. Vir 'n aandjie uit, word die bekroonde restaurante in die Paarl en Stellenbosch sterk aanbeveel. Daarbenewens bied nabygeleë aktiwiteite soos perdry, visvang en tennis verdere genot.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Sam Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 20
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Zevenrivieren Road, Camissa Farm, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
- Gaste dink Almond Cabin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Zevenrivieren Road, Camissa Farm, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang