Almost @ the Beach
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Marais Road, Unit 4 Vernor Court, Seapoint, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Almost @ the Beach bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Seepunt, Wes-Kaap, ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 6 sitplekke langs die kombuis is perfek vir gedeelde maaltye. Die sitkamer beskik oor gemaklike sitplek en 'n slim-TV met DStv-kanale, asook gratis WiFi.
Die eiendom is minder as 5 minute van die strand, die V&A Waterfront, Kampsbaai, top-restaurante en Kaapstad se lewendige naglewe-aantreklikhede geleë.
Veilige parkering word voorsien, wat gemoedsrus bied dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Marais Road, Unit 4 Vernor Court, Seapoint, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Marais Road, Unit 4 Vernor Court, Seapoint, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang