+29
Selfsorg in Bojanala

Aloe Chalets Kudu

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Tiffany J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

For our anniversary trip, we couldn't have asked for more. From the moment the stay was confirmed to when we left, Hannes made sure we lacked nothing. He escorted us in from the gate, showed us around and offered for us to tag along when he fed the animals. The pool and Jacuzzi were the highlight points of our stay, with 80% of the weekend spent in the Jacuzzi. The chalet had everything we needed. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcus H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Excellent. It was hands down one of the best accommodations we have ever been to, the host goes out of his way to ensure you have everything you need. We will definitely be back again. Best value for money and a relaxing environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uit 'n boek uit. Heerlik gebly en ontspan. Hannes en Lizette baie gasvry en het gereeld kom uitvind of ons nog reg is. Was saam toe hulle die wild gaan voer het. Dis 'n pragtige plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evert L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Gemaklik met alle geriewe wat jy nodig het - eienaars dink aan alles. Ons het 'n fantastiese naweek gehad. Die eienaars het 'n paar eiendomme op die plaas wat almal pragtig is. As jy die ekstra paar rande het, sal ek sê jy moet definitief Cabin ook probeer. Nie dat hierdie eenheid enigsins tekortskiet nie, maar daai een is next level.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Herlaai, geseënd & uitgerus. Ons het lekker gebly, lekker geslaap, lekker geherlaai. Met aankoms is ons warm ontvang, die borrelbad was reeds aan en warm! Ons is met soveel sorg en liefde ontvang, en die klein geskenkies was genoeg om dit soos 'n stukkie hemel te laat voel. Hoop om julle gou-gou weer te sien, die Cave is my volgende stop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Awesome and private. Great, relaxed and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pumzile M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fulfilling serenity. Peaceful and private, away from the buzz of the city. The welcome was sweet, short yet warm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het ’n fantastiese naweek beleef! Die plek was mooi, gemaklik. Ons het ’n wonderlike naweek gehad by hierdie pragtige plek! Alles was netjies, gerieflik en perfek ingerig – die aandag aan detail het regtig uitgeblink. Die omgewing was rustig en ideaal vir ontspan en herlaai. ’n Groot dankie aan ons gasvrye gashere – julle het ons van begin tot einde laat tuis voel. Julle vriendelikheid en moeite het ons verblyf besonders gemaak. Ons sal beslis weer kom kuier en sal hierdie juweel met graagte aanbeveel aan ander!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

As jy wil wegkom van die stad se gewoel, is daar nie 'n beter plek nie! Uiters skoon, netjies en toegerus met alles wat jy dalk kan nodig hê. Het baie lekker geontspan en sal beslis weer daar gaan kuier. Dankie Hannes en jou span!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ek kan Kudu Chalet aanbeveel. Die chalet is luuks en modern en baie goed in stand gehou. Die jacuzzi was 'n bonus en ons is baie vriendelik ontvang. Ons het regtig 'n wonderlike ervaring gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 191

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e3ce46ba3125e60dcfad7ade58b69b257ebcb57355e69b7317c4bb99e0ba726b98c0b2897e938bfaf5832b42026b4f0585e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 23 5 1 5 Eljance Game Breeders Moedwil 0299 Noordwes 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.579416319855 26.899191981271
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang