+29

Aloe Chalets Kudu

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Aloe Chalet Kudu is 'n lieflike chalet op 'n wildsplaas naby Moedwil, Rustenburg, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf op die oewer van 'n dam. Die chalet is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat vakansieverblyf soek.

Dit bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningin grootte bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, Air Fryer, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv en gemaklike rusbanke.

Die chalet lei na 'n stoep, 'n lapa met meubels en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek, asook 'n Jacuzzi en 'n plonspoel is ook beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Evert L
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik met alle geriewe wat jy nodig het - eienaars dink aan alles. Ons het 'n fantastiese naweek gehad. Die eienaars het 'n paar eiendomme op die p...
Sien meer
Nov 2025
Jackie V
Saam met lewensmaat
5.0
Herlaai, geseënd & uitgerus. Ons het lekker gebly, lekker geslaap, lekker geherlaai. Met aankoms is ons warm ontvang, die borrelbad was reeds aan en w...
Sien meer
Okt 2025
Sarel D
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome and private. Great, relaxed and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Pumzile M
Saam met lewensmaat
5.0
Fulfilling serenity. Peaceful and private, away from the buzz of the city. The welcome was sweet, short yet warm.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Jacobus N
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het ’n fantastiese naweek beleef! Die plek was mooi, gemaklik. Ons het ’n wonderlike naweek gehad by hierdie pragtige plek! Alles was netjies, ger...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 157

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Aloe Chalets Kudu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e3ce46ba3125e60dcfad7ade58b69b257ebcb57355e69b7317c4bb99e0ba726b98c0b2897e938bfaf5832b42026b4f0585e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 19 5 1 5 Eljance Game Breeders Moedwil 0299 Noordwes 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.575233968948 26.89938023276
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang