4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Aloe Chalets Nyala is 'n chalet wat op 'n wildplaas naby Moedwil, Rustenburg geleë is en bied gerieflike selfsorgverblyf op die wal van n dam. Die chalet is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat op soek is na vakansieverblyf.
Die chalet bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n slaapbank wat vir 2 kinders geskik is.
Die oopplankombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv en 'n gemaklike rusbank.
Die chalet lei na 'n stoep, 'n lapa met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die buitestort, Jacuzzi en klein swembad is op die wal van die dam geleë en baie privaat. Daar is ook 'n tweede braai-area onder die bome buite die lapa.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 157
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Aloe Chalets Nyala het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Eljance Game Breeders, Moedwil, Rustenburg, 0299, Noordwes
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang