3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - 6 Shoal Creek, White River Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Aloe Guest Loft is op die rustige, omheinde White River Country Estate in 'n stil doodloopstraat in Witrivier. Hierdie veilige gholflandgoed bied gerieflike verblyf met die ekstra voordele van topgehalte sekuriteit en sonkrag, wat dit ideaal maak vir paartjies of klein gesinne wat 'n vakansie of oornagverblyf soek.
Die solderkamer het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n bababed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Dit bied slaapplek aan 2 volwassenes en 'n baba. Gehaltelinne word voorsien.
Daar is 'n yskas, 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv en Netflix.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan die Landgoed- en Buiteklub se uitstekende geriewe geniet, insluitend gholf-, tennis-, muurbal- en roeibane, asook 'n swembad, kroeg en 'n restaurant.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Helle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Shoal Creek, White River Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Aloe Guest Loft het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Shoal Creek, White River Country Estate, White River, 1240, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang